Woord & Musiek met Irma Joubert - Boekbekendstelling van Rebekka van Kameeldoornplaas
Kaartjieprys: R280 (sluit 'n 2 gang ete in)
Datum: 13 Junie '26
Vermaak deur Steffie le Roux
Show program:
- Arrival: 10:00
Meal Options:
Included in ticket price
BRUNCH SPYSKAART
Voorgereg:
Skemerkelkieglase met lae muesli, vrugtejogurt, gemengde bessiesous en vars gesnyde vrugte
Hoofgereg:
Ham-en-sampioenquiche bedien met ‘n suurroomsous van grasuie en tiemie | Geroosterde groentestapel | Tuinkruidslaai met kersietamaties en komkommer, afgerond met ‘n balsamiese reduksie
Nagereg
Sjokolademousse met vars room en suikerwerk

